|
|
|
Afrikaanse Speltoetser Gratis speltoetser wat teks in die windows knipbord speltoets. die woordelys het oor die 100 000 woorde. www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.htm |
|
Afrikaanse Speltoetser 2. 0 en Woordafbreker Speltoetsers vir ms office 97/2000/xp/2003 en word 6/7 , ontwikkel in samewerking met die noordwes universiteit , suid-afrika (vroeër potchefstroomse universiteit vir christelike hoër onderwys). www.spel.co.za |
|
Arkweb Ontwerp Webwerfontwerp , soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies. www.myarkpark.com/arkweb/dienste.htm |
|
Die Afrikaanse Webwerf Gratis webspasie vir afrikaanse webwerwe. doen aanlyn aansoek. www.afrikaner.co.za |
|
Die geskiedenis van die internet Vrae soos " wat is die internet" , " waar kom dit vandaan" , en " hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik. homepages.acenet.co.za/gerhardk |
|
Doki Webontwerp Spesialiseer blykbaar in flash-webwerwe. dienste en portefeulje. www.geocities.com/nokidesign |
|
DPA Rekenaaropleidingskool Rekenaarskool met kursusse in o. a. ms office en ander kantoorverwante sagteware. www.dpa-training.co.za/html/inligting.htm |
|
i2i Rekenaardienste Tuisdienste , opleiding , nasorg , isp's en franchise'e. business.lantic.net/hbothma |
|
Infokerk Sagteware vir gemeentes , predikante en lidmate , deur eie programmeerders geskryf. ook opvoedkundige sagteware. www.infokerk.co.za/ahoof.htm |
|
Interpret Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir engels na afrikaans , asook tweetalige woordeboeke. interpret.co.za |
|
ITWeb - IT-nuus in Afrikaans Nuusportaal met o. a. daagliks bygewerkte artikels oor die it-bedryf. www.itweb.co.za/sections/afrikaansenuus |
|
Jubelatè rekenaarleersentrum Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig. jubilate.20m.com |
|
Kenweb Kenweb se onderwysstelsel , met inligting en pryse vir produkte en dienste. www.kenweb.co.za |
|
Kleuter-Klieks Afrikaanse en engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. demo aflaaibaar. www.kleuter-klieks.com |
|
LB Rekenaars Lourens botha verkoop rekenaars en -toebehore. home.global.co.za/~lbcomp |
|